GELOOF BYBEL KOLLEGE Registrasie Nr 2016/500857/07 STUDENT HANDLEIDING Faith Bible College kurrikulum in Afrikaans 2 Timótheüs 215 Lê jou daarop toe om jou beproef voor God te stel as n werker wat hom nie hoef te skaam nie, wat die woord van die waarheid reg sny. Naam en Van Student Nr SCH1125 1
GELOOF BYBEL KOLLEGE Registrasie Nr 2016/500857/07 ADRES Blackwoodstraat 287, Hennopspark, Centurion, Pretoria, Suid-Afrika POSADRES Posbus 54220, Wierdapark X2, 0149 084 583 3651 Email admin@geloofbybelkollege.co.za www.geloofbybelkollege.co.za Beste student Welkom by Geloof Bybel Kollege. Ons visie is om die liggaam van Christus te bekragtig, op te bou en te stig in die Woord van Waarheid, sodat ons leiers van vandag en leermeesters van more kan wees. 2 Timótheüs 215 Lê jou daarop toe om jou beproef voor God te stel as n werker wat hom nie hoef te skaam nie, wat die woord van die waarheid reg sny. Leiers is diegene wie se aroma in die lug is, nadat hulle die taak voltooi het. Ander wat dit ervaar, wil soos hulle wees. Professor Ronnie Moodley Tipografiese foute Vir enige spelfoute, grammatika foute of foutiewelike skrif verwysings, verwittig asb GBK by admin@geloofbybelkollege.co.za. 2
Geloof Bybel Kollege Posbus 54220 Wierdapark X2 0149 084 5833 651 admin@geloofbybelkollege.co.za www.geloofbybelkollege.co.za Inhoudsopgawe Beleid... 4 Kurrikulum... 4 Registrasie... 4 Kommunikasie... 4 Klasbywoning Korrespondensie... 5 Werkstuk Inligting... 6 Kerkbywoning 1 (1 Feb 30 Apr)... 9 Kerkbywoning 2 (1 Mei 30 Jul)... 11 Kerkbywoning 3 (1 Aug 30 Okt)... 13 Studiekalender 2018... Error! Bookmark not defined. 3
Geloof Bybel Kollege Posbus 54220 Wierdapark X2 0149 084 5833 651 admin@geloofbybelkollege.co.za www.geloofbybelkollege.co.za Beleid Die Geloof Bybel Kollege Beleid moet deur elke student deurgelees word. Bevestiging van die lees van die Beleid word gedoen deur die ondertekening van die Registrasie vorm. Die Beleid dokument kan gelees word op die webwerf www.geloofbybelkollege.co.za Dokumente Beleid Kurrikulum Die Kurrikulum is n vertaling van Faith Bible College. Verdere inligting kan verky word op die webwerf www.geloofbybelkollege.co.za Kurrikulum Registrasie Die Registrasievorm kan verkry word op die webwerf www.geloofbybelkollege.co.za Registrasie Registrasie vorm, Registrasie dokumentasie en Bewys van betalings moet gestuur word na admin@geloofbybelkollege.co.za Kommunikasie Alle kommunikasie moet die Studente Nr as verwysing bevat. 4
Geloof Bybel Kollege Posbus 54220 Wierdapark X2 0149 084 5833 651 admin@geloofbybelkollege.co.za www.geloofbybelkollege.co.za Klasbywoning Korrespondensie 1. Klasbywoning (b) (c) (d) Doel van Klasbywoning Fokus van klasbywoning is groei in die Woord van God. Tyd word afgestaan vir groei in gebed. Addisionele inligting word gedurende klas aangebied om hierdie groei in Jesus Christus te verseker. Klasse word aangebied soos in die die Studiekalender (bl Error! Bookmark not defined.). Klasse begin in 2018 soos volg 1 ste Jaar Kerk Bediening 8 Februarie 2018 2 de Jaar Gevorderde Kerk en Praktiese Bediening 6 Februarie 2018 Adres Blackwoodstraat 287, Hennopspark, Centurion (e) Klastye 1900 2045 (f) Slegs Klasbywoning studente word toegelaat om klasse by te woon. 2. Korrespondensie Korrespondensie studente word nie toegelaat om klas by te woon nie. 5
Geloof Bybel Kollege Posbus 54220 Wierdapark X2 0149 084 5833 651 admin@geloofbybelkollege.co.za www.geloofbybelkollege.co.za Werkstuk Inligting Volg asb die riglyne per kursus volgens wat jy gekies het om te studeer ten einde die korrekte vrae onderskeidelik te antwoord, insluitende die inhandiging van werkstukke. Die werkstukke word die eiendom van die Bybel Kollege. Indien jy n werkstuk wil publiseer, moet toestemming by die Kollege verkry word. Alle Werkstukke en 10/20 Punt Vrae moet ingehandig word sonder spelfoute. 1. 20 Punt Vrae 10 Punt Vrae (b) (c) (d) Die 20 Punt Vrae en 10 Punt Vrae aan die begin van elke kursus, moet uitgewerk sodra die spesifieke kursus afgehandel is. Die voltooide werkstuk moet ingehandig word voordat die volgende kursus begin word soos aangedui op die Studiekalender (bl Error! Bookmark not defined.). Inhandiging van 20 Punt Vrae en 10 Punt vra Korrespondensie E-pos 20Punt/10Punt werkstukke na admin@geloofbybelkollege.co.za Klasbywoning Handig 20Punt/10Punt werkstukke in tydens klas soos aangedui hierbo. 1. Waar vind ek die WERKSTUK opdrag? Die Werkstuk vrae is voor in elke handleiding Werkstukke vir Finale Eksamen. 2. Plagiaat (b) (c) (d) (e) 10% Plagiaat word toegelaat. Geen punte sal toegeken word vir die volle werkstuk, indien 10% plagiaat toelating oorskry is. Enige inligting/navorsing wat van n ander bron gebruik word, moet in aanhalingstekens aangebring word. Hierdie inligting moet ook aangedui word as n voetnota op die spesifieke bladsy. Studente sal 20% van hul punt verloor indien hul n mede student se inligting by sy/haar werkstuk insluit. 2. Werkstuk formaat (b) (c) Elke bladsy moet die Student se naam en Student nommer bevat. Werkstukke/Take moet getik word. Lengte van werkstuk (Inleiding, Inhoud en Slot) 1 ste Jaar studente Mag nie minder as 4 bladsye en nie meer as 5 bladsye wees nie. 2 de Jaar studente Mag nie minder as 5 bladsye en nie meer as 7 bladsye wees nie. (d) (e) Gebruik font Century Gothic 12 pt, enkel reel spasiëring. Dit sluit ook die opskrifte in. Opskrifte kan gebold en onderlyn word. Header/Footer kantlyn 1.27 cm 6
(f) Dokument kantlyn (margins) 2 cm (g) Wersktuk bestaan uit a. Voorblad Moet jou volle name, studente nommer en die naam van die handleiding aantoon. b. Inhoudsopgawe Opskrifte en bladsynommers van inhoudsopgawe moet ooreenstem met die inhoud van die werkstuk c. Inhoud Die inhoud moet ten alle tye van toepassing wees op die vraag vermy om van die punt af te dwaal. Die Inhoud moet voorgestel word in paragrawe. Hou standpunt per paragraaf. Inhoud bevat die Inleiding, inhoud van werkstuk opgedeel in paragrawe met hofies, Slot. (h) Slegs twee grafiese voorstellings (prentjies) per werkstuk grootte van prentjies word beperk tot 5cm x 5cm. (i) Met die gebruik van verse, haal die vers aan en verduidelik dan die vers. n Maksimum van 5 verse per werkstuk word toegelaat. 3. Bibliografie formaat (b) (c) (d) Van, Voorletters (Jaar) Titel van boek bv Le Roux, P.D. (1993) Studies on Deliverance Internet bibliografie formaat Skrywer van die boodskap, (Datum). Opskrif van die boodskap. Electroniese konferensie of bulletin (Aanlyn). Beskikbare e-pos LISTSERV@ e-pos adress Voorbeeld Ellen Block, (September 15, 1995). New Winners. Teen Booklist (Online). Helen Smith@wellington.com World Wide Web Internet adres URL (www address). Skryf (or artikel/item naam, indien dit genoem word), datum Voorbeeld van Boston Globe s www adres http//www.boston.com. Today's News, August 1, 1996 Elke student moet voldoende navorsing vir sy eie werkstuk doen. Studente word nie toegelaat om saam aan werkstukke te werk nie aangesien dit dieselfde werkstukke produseer. Punte word by beide studente afgetrek indien inligting dupliseer is in beide werkstukke. 4. Wenke vir werkstuk navorsing Verstaan die Titel van die werkstuk. Vind uit wat dit beteken voordat navorsing begin. Hou by die Titel en die vraag. As die vraag 5 punte aandui, skryf slegs die 5 punte neer en nie n hele bladsy. 7
(b) Vermy dit om dieselfde standpunt te maak in verskillende maniere bv Die bloed was; Die bloed reinig; Die bloed suiwer. (c) Begin dadelik werk aan werkstukke moenie dit laat vir die laaste minuut nie. (d) Navorsing moet gedoen word. Die aanbieding van werkstukke gee geleentheid vir addisionele punte. (e) Werkstukke moet ingedien word soos aangedui in die Studiekalender (bl Error! Reference s ource not found.error! Bookmark not defined.). 5. Evaluering kriteria (b) (c) (d) (e) (f) (g) (h) (i) (j) (k) Inleiding Inhoud toepaslik op vraag Afsluiting Bibliografie Lengte van werkstuk Formaat van werkstuk en spelfoute Kerk/Biduur bywoning Bybel Leesplan Daniël kursus Navorsing Ander bronne, verskillende bronne, Studie materiaal en die Bybel Plagiaat 10% toelating 6. Kerkbywoningsregister (b) (c) (d) (e) (f) (g) Slegs 15 Kerk/Biduur bywoning is verpligtend enige addisionele bywonings is opsioneel. Addisionele punte word toegeken vir addisionele bywonings. Kerkbywonings Register 1 1 Februarie 30 April Kerkbywonings Register 2 1 Mei 31 Julie Kerkbywonings Register 3 1 Augustus 30 Oktober Kerkdienste, Manne/Vrouekamp lesings, Huwelikskampe en Kerk biddienste kan gelys word op die Kerkbywoningsregisters. Die pastoor/dominee / Bybel Kollege dosent kan die bywonings register teken direk na die bepaalde diens. Die bywoning van selgroepe kan nie aangeteken word op die Kerkbywoningsregister nie. 8. Inhandiging van Werkstukke Studente sal 10% van hul punt verloor vir laat indiening van werkstukke. Indien studente gereeld hieraan skuldig word, sal hulle n waarskuwing ontvang of selfs ontslaan word. (b) Die werkstukke kan elektronies gestuur word. (c) Die datums wanneer die werkstukke ingehanding moet word, verskyn op die Studiekalender (bl Error! Reference source not found.error! Bookmark not defined.). (d) Werkstukke moet ingehandig word in WORD en PDF formate. (e) Werkstukke moet gestuur word na admin@geloofbybelkollege.co.za 8.1 Save van werkstuk Werkstuknaam moet soos volg ge-save word Volume nr Werkstuk nr 1125 ### Naam en Van 8.1 E-pos van werkstuk Die Subject lyn moet die volgende inligting bevat Volume nr Werkstuk nr 1125 ### Naam en Van 8
Geloof Bybel Kollege Posbus 54220 Wierdapark X2 0149 084 583 3651 admin@geloofbybelkollege.co.za www.geloofbybelkollege.co.za Kerkbywoning 1 (1 Feb 30 Apr) Slegs 15 dienste is VERPLIGTEND Lukas 416 Toe kom Hy in Násaret waar Hy opgevoed was; en soos Hy gewoond was, gaan Hy op die sabbatdag in die sinagoge en staan op om te lees. Naam Van Student Nr Nr Kerk diens Boodskap Handtekening 1 2 3 4 5 6 7 8 9 Leraar Naam en Leraar Naam en Leraar Naam en Leraar Naam en Leraar Naam en Leraar Naam en Leraar Naam en Leraar Naam en Leraar Naam en 10 Leraar Naam en 9
Naam Van Student Nr Nr Kerk diens Boodskap Handtekening 11 Leraar Naam en 12 Leraar Naam en 13 Leraar Naam en 14 Leraar Naam en 15 Leraar Naam en 16 Leraar Naam en 17 Leraar Naam en 18 Leraar Naam en 19 Leraar Naam en 20 Leraar Naam en 21 Leraar Naam en 22 Leraar Naam en 10
Geloof Bybel Kollege Posbus 54220 Wierdapark X2 0149 084 583 3651 admin@geloofbybelkollege.co.za www.geloofbybelkollege.co.za Kerkbywoning 2 (1 Mei 30 Jul) Slegs 15 dienste is VERPLIGTEND Lukas 416 Toe kom Hy in Násaret waar Hy opgevoed was; en soos Hy gewoond was, gaan Hy op die sabbatdag in die sinagoge en staan op om te lees. Naam Van Student Nr Nr Kerk diens Boodskap Handtekening 1 2 3 4 5 6 7 8 9 Leraar Naam en Leraar Naam en Leraar Naam en Leraar Naam en Leraar Naam en Leraar Naam en Leraar Naam en Leraar Naam en Leraar Naam en 10 Leraar Naam en 11
Naam Van Student Nr Nr Kerk diens Boodskap Handtekening 11 Leraar Naam en 12 Leraar Naam en 13 Leraar Naam en 14 Leraar Naam en 15 Leraar Naam en 16 Leraar Naam en 17 Leraar Naam en 18 Leraar Naam en 19 Leraar Naam en 20 Leraar Naam en 21 Leraar Naam en 22 Leraar Naam en 12
Geloof Bybel Kollege Posbus 54220 Wierdapark X2 0149 084 583 3651 admin@geloofbybelkollege.co.za www.geloofbybelkollege.co.za Kerkbywoning 3 (1 Aug 30 Okt) Slegs 15 dienste is VERPLIGTEND Lukas 416 Toe kom Hy in Násaret waar Hy opgevoed was; en soos Hy gewoond was, gaan Hy op die sabbatdag in die sinagoge en staan op om te lees. Naam Van Student Nr Nr Kerk diens Boodskap Handtekening 1 2 3 4 5 6 7 8 9 Leraar Naam en Leraar Naam en Leraar Naam en Leraar Naam en Leraar Naam en Leraar Naam en Leraar Naam en Leraar Naam en Leraar Naam en 10 Leraar Naam en 13
Naam Van Student Nr Nr Kerk diens Boodskap Handtekening 11 Leraar Naam en 12 Leraar Naam en 13 Leraar Naam en 14 Leraar Naam en 15 Leraar Naam en 16 Leraar Naam en 17 Leraar Naam en 18 Leraar Naam en 19 Leraar Naam en 20 Leraar Naam en 21 Leraar Naam en 22 Leraar Naam en 14