Laerskool Randhart : Eksamenafbakening November 2018 Afrikaans 2: 19 November Afdeling A: Begripstoetse Afdeling B: Taal Leer die volgende soos aangedui uit Platinum Afrikaans Huistaal, alle taaloefeninge wat betrekking het op die afgebakende werk, asook die gegewe notas. Taalleer: ONDERWERP Leerderboek Taaltrots Lettergrepe en klankgrepe Tema 4 C Oefen taal: Taalfokus 4.2 Vokaalgroep 1, 2 en 3 Tema 2 C Oefen taal: Taalfokus 2.3 en 2.4 Moet vokaalgroepe kan toepas op meervoude en verkleiningsvorme Tydsvorme Tema 1 C Oefen taal: Taalfokus 1.3 Tema 3 A Luisterr en praat: Taalfokus 3.1 Enkelvoudige sinne Tema 7 C Oefen taal: Taalfokus 7.3 Saamgestelde sinne Tema 9 C Oefen taal: Taalfokus 9.1 Tema 6 C Oefen taal: Taalfokus 6.4 en voegwoorde Direkte en indirekte rede Tema 8 C Oefen taal: Taalfokus 8.2 Tema 11 C Oefen taal: Taalfokus 11.2 Tema 12 C Oefen taal: Taalfokus 12.1 bl. 2, 3, 4 bl. 31 bl. 34, 35 Leestekens Tema 6 C Oefen taal: Taalfokus 6.3 Tema 9 C Oefen taal: Taalfokus 9.3 Tema 14 C Oefen taal: Taalfokus 14.1 bl.21, 22, 27 Skryftekens Tema 13 C Oefen taal: Taalfokus 13.2 bl. 25,26 Ontkenning bl. 36 Sinonieme, Antonieme Tema 1 C Oefen taal: Werk met woorde Tema 8 B Lees en skryf: Werk met woorde nr 1 bl. 17, 18 Klankverandering Tema 12 C Oefen taal: Taalfokus 12.2 Sien oefening in skrif Woordsoorte Tema 1 C Oefen taal: Werkwoorde Tema 4 C Oefen taal: Werkwoorde Tema 5 C Oefen taal: Bywoorde Tema 9 C Oefen taal: Taalfokus 9.2 Woordsoortenotas Voornaamwoorde Versamelname (sien notas) Notas by Wat gaan ons leer?
2 Poësie (Gedigte) Tema 5 A Luister en praat: Woordeskat en Teks 1: n Gedig (Lappies) Tema 12 B Lees en kyk: Kenmerke van n gedig, Teks 1: n Gedig (Die ergste siekte) en ook die woordeskatblok met vergelykings en metafoor Poësienotas Nr. 1-12 Voorbeelde by notas Wat gaan ons leer? Afrikaans is 'n leervak - oefen dus om jou antwoorde reg te spel, want spelling tel. As jy sukkel terwyl jy leer, kom vra gerus. Jou harde werk en toewyding gaan die verskil maak. Engels 2: 20 November Section A: Comprehension Section B: Language Study from your Headstart textbook and learner book. Also look at Superman and Snake rule in your language book. Poetic devices (Language workbook) Punctuation (p.37, p.44, p.61, p.157) Nouns: (p.9, p.45, p.93, p.101) - Countable/uncountable nouns - Common nouns - Proper nouns - Personal pronouns Verbs/Tenses: (p.11, p.23, p.38, p.51, p.59, p.123) - Present tense - Past tense - Future tense - Present continuous tense Synonyms (p.13) Antonyms (p.20, p.79) Conjunctions / Connecting words (p.17, p.112, p.124) Adjectives (p.19, p.20, p.60) Adverbs (p.29, p.60, p.79, p.111) Prepositions (p.120, p.141) Direct & Indirect speech (p.35, p.92, p.130) Subject, verb & object (p.52) Plural (Language workbook) Contractions (p.157) ALL RELEVANT STUDY MATERIAL CAN BY FOUND IN THE LANGUAGE WORKBOOK. 21 November Leersessie by skool.
3 Natuurwetenskappe en Tegnologie: 22 November Leer slegs uit handboek. Leer slegs inligtinsdele. Kwartaal 1: Lewende en nie-lewende dinge Bl. 3 (Lewensprosese van lewende dinge) Bl.33-35 (Habitatte) Kwartaal 2: Materie, materiale en strukture Bl.56 (vastestowwe, vloeistowwe en gasse) Bl.58 (verandering van toestande) Kwartaal 3: Energie en energie-oordrag Bl. 118 (Energie rondom ons) Bl.122 (Inset en uitset van energie) Bl.128 (Beweging en musiekinstrumente) Bl.140 (Hoe hoor ons klank?) Bl.148 (Geraasbesoedeling) Kwartaal 4: Planeet Aarde, die ruimte en stelsels en beheer Bl. 154 (Kenmerke van die Aarde) Bl.155 (Die aarde se oppervlak bestaan uit land, water en lug) Bl. 157 (Die meeste van die aarde se oppervlak is met water bedek) Bl.161 (Van die aarde kan ons die son, maan en aarde sien) Bl.164 (Die son is n ster) Bl.167 (Beweging om die son) Bl.168 (Die aarde is een van agt planete in die sonnestelsel) Bl.176 (Die maan is n bal van rots in die ruimte) Bl.180 en 181 (Fases van die maan) Wiskunde 1: 23 November Leer slegs die volgende werk in jou GROENBOEK 1 EN 2. Alle afgerolde papiere wat voor in groenboek 1 geplak is bv. Hulp met woordsomme papier, tafels en breukemuur. Waarde en plekwaarde D H T E Rangskik getalle Stygende en dalende volgorde Afronding Naaste 10, 100 en 1000 Tyd Moet digitaal kan skryf en wysers op analooghorlosie kan invul Ken addisionele inligting oor tyd bv, 24uur in een dag, 52 weke in n jaar Breuke Grooter, kleiner en ekwivalente (gelyke) breuke Optel en aftrek met breuke Breuke (van) somme bv. van 18 ballone is blou. Optel en aftrek Hoeveel is rooi. Uitgebreide en kort metodes
4 Metode 1, 2 en 3 (al 3 die metodes is in jou Groenboek 2) Vermenignuldiging Slegs metode 3 en 4 in Groenboek 2 Metode 3 brei albei getalle uit Metode 4 kort vertikale (ondermekaar) metode Deling Groepering: metode 1 Langdeling: metodie 3 Massa Gram (g) en kilogram (kg) Kapasiteit (inhoud) Liter (l) en milliliter (ml) en volume Lengte Moet kan meet in cm en mm asook eenhede kan herlei. Bv. cm herlei na mm (25cm = 250mm) of m na km (2150m = 2,150 km) Oppervlakkte en omtrek Oppervlakte Bepaal hoeveel vierkante eenhede iets is. (onthou tel in 1 as dit n vol blokkie is en as die blokkie nie vol is nie) Teken n vorm. Bv. n vorm van 12 vierkante eenhede dus 4x3 of 6x2 gaan die som wees om te kan teken Omtrek Meet n voorwerp en bepaal die omtrek. NB: Ken jou TAFELS baie goed. Of gebruik gegewe vorm wat klaar gemeet is en bereken die omtrek (afstand) Sosiale Wetenskappe: 26 November Geografie Onderwerp 5: Kos en boerdery in S.A. Eenheid 3: Saaiboerdery in S.A. - Woordbanke (2) Eenheid 4: Diere- of veeplase: - Woordbank - Gevallestudie van ʼn hoenderplaas Onderwerp 7: Water in S.A Eenheid 1: Gebruike van water - Daaglikse- en ander gebruike van water Eenheid 2: Water as hulpbron - Woordbanke (3) - Die natuurlike watersiklus Eenheid 3: Hoe mense water kry - Woordbanke (2) - Riviere, strome en fonteine. Geskiedenis Onderwerp 6: Vervoer deur die tye Eenheid 2: Vervoer op water - Moderne vorme van watervervoer - Klaskameraktiwiteit 6.11 Eenheid 3: Vervoer in die lug -Klaskameraktiwiteit 1 (pienkboek) Onderwerp 8: Kommunikasie deur die tye Eenheid 1: Die oudste vorme van kommunikasie - Woordbanke (2)
5 Eenheid 2: Moderne vorme van kommunikasie - Woordbanke (5) - Radio: Wat was op die vroeë radio. - Waarvoor jy ʼn moderne selfoon kan gebruik. 27 November Leersessie by die skool. Skeppende Kunste: 28 November KWARTAAL 1: Eenheid 3 -Note en tellings Eenheid 12 -Slaginstrumente -Musiekinstrumente (notas en prentjies in skrif) KWARTAAL 2: Eenheid 12 -Melodieë wat verskille in toonhoogte en nootwaarde demonstreer Eenheid 20 Eenheid 26 -Tipe lyne -Sleutelwoorde -Patrone in die natuur KWARTAAL 3: Eenheid 6 -Uitdrukkingskenmerke van musiekinstrumente (4 groepe) Eenheid 12 -Opsommings in skrif Eenheid 14 -Sleutelwoorde -Opsommings in skrif Eenheid 21 -Postuur (NB) Eenheid 22 -Sleutelwoorde KWARTAAL 4: Eenheid 3 -Mimiek Eenheid 7 -Tablo -Postuur, gebare en balans Persoonlike en Sosiale Welsyn: 29 November KWARTAAL 1: Eenheid 15 - Sleutelwoorde Eenheid 20 - Sleutelwoorde - Konflik by die skool en huis (2 blokkies) KWARTAAL 2: Eenheid 1 - Verstaan emosies (sleutelwoorde en paragrawe) Eenheid 16 - Voorbeelde van afknou-aksie Eenheid 18 - Hoe om jouself teen boelies te beskerm. KWARTAAL 3: Eenheid 20 - Veiligheid by die huis en swembad Eenheid 23 - Sleutelwoorde
6 -Maniere om te help sonder om te swem. KWARTAAL 4: Eenheid 1 - Sleutelwoorde -Verkeersreëls -Passasiersveiligheid -Spoorveiligheid Eenheid 4 - Sleutelwoorde Eenheid 7 - Sleutelwoorde - Dieet gewoontes -Voedselpiramiede (gebalanseerde dieet) -Hoe om gesond te wees. Afrikaans 1: 30 November Vraag 1: Opstel Jy moet n opstel van 100 120 woorde skryf wat uit ten minste drie paragrawe bestaan. Jy gaan drie onderwerpe kry en jy moet een van die drie onderwerpe kies en daaroor skryf. Daar gaan van jou verwag word om eers n breinkaart te doen, dan jou eerste weergawe en laastens jou finale weergawe. Vraag 2: Transaksionele teks Jy moet die volgende transaksionele tekste kan skryf: 1) Dagboekinskrywing 2) Instruksies 3) n Advertensie Onthou om n paar idiome, vergelykings en metafore te leer om jou taalgebruik uit te brei. Oefen ook hoe om n paar sinonieme te kan spel van eenvoudige woorde. Engels 1: 3 Desember You must be able to write the following shorter texts and an essay: Friendly letter (40-60 words). Diary entry (40-60 words). Step-by-step instructions (40-60 words). Dialogue (One full page). Write an essay about one of the given topics (60-80 words). Wiskunde 2: 4 Desember Dieselfde werk as vraestel 1.
7 Groot take word meestal nie deur krag volbring nie, maar deur volharding. (Samuel Johnson) K van Zyl I K Kichenbrand D C van Zyl Departementshoof Adjunkhoof: Akademie Skoolhoof