Jy kan ook op ons voorblad adverteer! Kontak: lisa@wouwtjies.co.za LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie. Nuusbrief 25 Vrydag, 7 Augustus 2015 www.wouwtjies.co.za Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847
2 REDENAARS Almal wat wil deelneem aan die Radikale Redenaarskompetisie, kan inligting en inskrywingsvorms by juf. Sonia van Rooy afhaal. LW: Inskrywings sluit op 30 Augustus. WISKUNDE OLIMPIADE Baie geluk aan Kara Heyl, Mikal Venter, Kristie Güldenpfennig, De Wet Groenewald, Lindi Grobbelaar, Nicole Sutton, Euan Botha en Cimòn vd Westhuizen wat gister, 6 Augustus aan die Wiskunde Olimpiade op Distriksvlak deelgeneem het. Hou gerus die Wouwtjienuus van volgende week dop vir die uitslae. JUNIORKOOR Onthou asseblief van die Juniorkoor-optrede op Saterdag, 15 Augustus by die Centurionkunstefees om 09:00 asook en die Tshwane Jeugkunstefees op Maandag, 17 Augustus. 2
3 Herwinning Weer net n vriendelike versoek: Kan ons versoek dat ons op ouers se integriteit sal staatmaak as dit kom by die neem van kaartjies. Neem asseblief nét die regte hoeveelheid kaartjies wat u herwin het. Interessante feite: * As ons alle koerante herwin, spaar ons 250,000,000 bome elke jaar. * As jy n 15 jare oue boom in papiersakke omskep, sal jy 700 sakke omskep. n Supermark kan al 700 in een uur opgebruik. Dit beteken in een jaar gaan n supermark deur 60,500,000 papiersakke. * Die gemiddelde mens gebruik 7 bome se papier in n jaar. Dit beteken 2,000,000,000 bome per jaar. * Die hoeveelheid hout en papier wat ons elke jaar weggooi is genoeg om 50,000,000 huise te verwarm vir 20 jaar. * n Gewone huishouding gooi elke jaar 13,000 los papiere weg. Meeste van dit is advertensies en verpakking. * Amerikaners gebruik 2,500,000 plastiekbottels elke uur. Die meeste van hulle word weggegooi.. NASIONALE VROUEDAG : 9 Augustus Op Nasionale Vrouedag word alle vroue vereer vir hul moed, deursettingsvermoë en aspirasies. INTERNASIONALE LEEU-DAG : 10 Augustus Die leeu is een van ons vier groot katte. Internasionale Leeu-dag is om mense bewus te maak van die leeu. INTERNASIONALE OLIFANT-DAG : 12 Augustus We admire elephants in part because they demonstrate what we consider the finest human trails: empathy, self-awareness and social intelligence. But the way we treat them puts on display the very worst of human behaviour CRAYDON CARTER,EDITOR OF VANITY FAIR Envirouw-groete Juf. Anè Friedrich Riana 0825619389 0828823366 ane@wouwtjies.co.za 3
4 Baie geluk aan die volgende leerders met hul pragtige kultuuruitslae. Naam Instansie Kategorie Simbool Mia Pronk Pierneef English Dramatized Poetry A++ Pierneef Groepwerk Gr.1-4 A+ Pierneef Gedramatiseerde Prosa A+ Dance World Cup Ballet: Gekies SA vert. Romenië 2de Silwer SADTA Ballet: Gekies SA vert. Duitsland 3de Brons Elke Pronk Pierneef Karakteruitbeelding A Pierneef Monoloog A+ Pierneef English Groupwork A+ Pierneef Poësie A+ Dance World Cup Modern Gekies SA vert, Romenië 3de Brons Dance World Cup Modern Gekies SA vert. Duitsland 1ste Marné Schoonraad Dance Art Festival Tap Solo High silver 85% Dance Art Festival Modern Jazz High Gold 95% Dance Art Festival Tap d/t/q Gold 90% Dance Art Festival Lyrical Novice Solo Silwer 84% Dance Art Festival Acrobatics solo High silver 85% Dance Art Festival Spanish solo open High Silver 88% Dance Art Festival Tap Group Solo Gold 93% Dance de Art Klub kampioensk. Mime d/t/q Dance de Art Klub kampioensk. Mime solo Dance de Art Klub kampioensk. Acrobaics solo Dance de Art Klub kampioensk. Acrobatics solo 2 Dance de Art Klub kampioensk. Spanish solo open Best solo Dance de Art Klub kampioensk. Tap Group Dance de Art Klub kampioensk. Tap Impro Silver Dance de Art Klub kampioensk. Tap d/t/q Dance de Art Klub kampioensk. Tap solo Dance de Art Klub kampioensk. Own Choreography Gold Best + dressed Dance de Art Klub kampioensk. Modern Impro Dance de Art Klub kampioensk. Modern Solo Dance de Art Klub kampioensk. Modern Solo 2 Dance de Art Klub kampioensk. Modern Solo 3 Dynamic Show dance Academy Spaanse dans Eks. vlak 1 Onderskeiding SA Championships Perf. Arts Kwalifiseer Nasionale finalis vir SA s Dance World Cup Akrobaat solo Kwalifiseer SA in Dance World Cup Akrobaat Duo Romenië Dance World Cup Tap Solo " 4
5 Tanya du Plessis SA Performing arts Ballet World dance trail 1ste SA Performing arts Ballet 2de SA Performing arts Ballet 3de SA Performing arts Ballet 3de SA Performing arts Ballet 3de Kwalifiseer om SA in Poland te verteenwoordig Keira de Jager Anton v Wouw Speech Festival Gold Pierneef English Poetry A+ Pierneef Gedramatiseerde Prosa A+ Pierneef Groepwerk A+ Dandelion Valkenburg Little Chilli Monoloog A++ Little Chilli Gedramatiseerde Poësie A++ Little Chilli Samespraak A++ Little Chilli Mimiek A++ Beste dramastudent 2014 Pretoria Eisteddfod Juior Klavier B+ Marcus Moen Little Chilli Mimiek A++ Shayron van Rooyen Little Chilli Samespraak A++ MA S WAT OMGEE 'As een van julle wysheid kortkom, moet hy dit van God bid, en Hy sal dit aan hom gee, want God gee aan almal sonder voorbehoud en sonder verwyt. Maar 'n mens moet gelowig bid en nie twyfel nie, want iemand wat twyfel, is soos 'n brander in die see wat deur die wind aangejaag en heen en weer gedryf word (Jak 1:5) 'If you do not know what you are doing, pray to the Father. He loves to help. You ll get his help, and won t be condescended to when you ask for it. Ask boldly, believingly, without a second thought. People who 'worry their prayers are like wind-whipped waves. (James 1:5 Message) 5
6 6
7 Die Voortrekkers (Dirkie Uys Kommando) Die kwartaal het op n hoë noot afgeskop met ons besoek aan die Lugmagmuseum. Baie dankie aan oom Pieter wat alles vir ons gereël het. Ons wil graag vir Mnr. Henning dankie sê dat hy die Voortrekkers toestemming gegee het om bietjie vroeër weg te glip. September is n besige maand by Dirkie Uys! Die volgende datum wat u moet dagboek, is Vrydag, 4 September. Ons nooi al die ouers uit om Vrydagaand om 18:00 die Inlywingseremonie van al ons nuwe maats by die Voortrekkermonument by te woon. Ná die seremonie is die ouers welkom om n vleisie te braai en lekker saam te kuier. Ons het n oorslaap by die Voortrekkermonument vir die kinders gereël. Elke spanoffisier is verantwoordelik vir sy eie span se aktiwiteite en etes. Aandag alle Gr. 6 & Gr7 Voortrekkers: Saterdagaand, 5 September vind ons kommando se jaarlikse Verkennernagmars. Julle word uitgenooi om dit by te woon. So kry julle n voorsmakie van Verkenneropwinding. Dinsdag 8 September is dit weer sulke tyd! Kom ondersteun Dirkie Uys se fondsinsamelings aand by Phoenix Spur in Brooklyn Mall. Bring die hele familie, vriende en bure en kom eet tussen 18:00 en 21:00 by Phoenix Spur. n Persentasie van die aand se inkomste word aan Dirkie Uys kommando oorgedra. Die hoogtepunt van jou PD jare is Voorslagkamp einde Gr. 7. Al die Gr7 s van Transvaal kamp dan vir n naweek saam. Sterkte aan al ons Graad 7 s wat 18-20 September Voorslagkamp bywoon. Tydens die Oktobervakansie is daar weer gebiedskampe by Venterskroon en Doornkloof. Indien jy belangstel, kontak gerus jou offisier vir meer inligting. Daar is n verskeidenheid GGA-dae wat nog voorlê. Die tabel wys van die derde kwartaal se aktiwiteite. Beplan solank vooruit. Voriegroete, Susan de Bruin (susan@wol.co.za / 082 786 4602) Aktiwiteit Datum Prys Sluitin gsdatum Gr 1 Gr 2 Gr 3 Gr 4 Gr 5 Gr 6 Gr 7 Wapadran d 14-16 Aug R100- R230 27 Jul Jnr Kok Taalpret Spoorke nnis Groot Trek Boeresp ort Seremo nies Afrikan erkind Voorslagkamp vir gr 7. 18-20 September. STERKTE!! Venterskroon 2-6 Okt R580 31 Aug Jnr Kok Veldkoo k Spoorke nnis Toeka Gasheer Planteke nnis Vasbyt Toewer k Boeresp ort Weerke nnis Spoorsn y Kommu nikasie Avontu urkamp 7
8 Wouwtjie Kunstefees Ons het ʼn rekordgetal inskrywings vir die Kunstefees ontvang! Elke leerder wat ingeskryf het, sal binnekort ʼn program ontvang. BELANGRIKE DATUMS: Di. 1 September : Di. 8 September : Wo. 9 September: Do. 10 September: Vry. 11 September: Ma. 14 September: Di. 15 September: Wo. 16 September: Do. 17 September: Vry. 18 September: Ma. 21 September: Ma. 21 September: Di. 22 September: Ma. 28 September: Di. 29 September: Inhandiging van kunswerke by Juf. Amanda van Kloëg (K. 29) Musiek (Instrumentaal) - Junior Musiek (Instrumentaal) - Senior Tafeldek en blommerangskik - Senior Tafeldek en blommerangskik - Junior Drama - Junior Drama - Senior Dans - Senior Dans - Junior Kuns (LW: deelnemers is nie teenwoordig tydens beoordeling nie) Sang Alle kreatiewe skryfwerk word by Juf. Marián Bakkes ingehandig by K. 30 Uitnodigingsbriewe vir gala-aand deelname word uitgedeel Kunstefees-kleedrepetisie GALA-AAND 8
9 9
10 10
11 GIMNASTIEK Baie geluk aan Lalique Hoffman wat ʼn silwer medalje by die Eldo Stars Gimnastiek -kompetisie verower het. Sy het ook ʼn goue medalje verower en Noord-Gauteng kleure verwerf. Baie geluk! Maggie Theron het goud by die Gauteng-Noord kampioenskappe verower - sowel as haar Noord-Gauteng kleure. Ons is trots op ons gimnaste! SKAAK Baie dankie aan die o.13 skaakspan wat deurgedring het na die D4-finale uitspeelwedstryde wat plaasvind op 14 en 15 Augustus by Waterkloof Hoërskool. Skaakfooie by mnr. Hans Steyn (084 567 7410) vir die 3de kwartaal beloop R360 per kwartaal. Tye: Woensdae : Juniors - 13:15-13:45 Seniors - 13:45-14:45 SWEM Ons is BAIE trots op Lise Coetzee wat die afgelope skoolvakansie aan die Prestige Gala in Durban deelgeneem het. Lise behaal die volgende prestasies in die ouderdom 10 jaar en jonger: 100m vryslag - 3de plek (brons) 50 m vryslag - 2de plek (silwer) 100m rugslag - 2de plek (silwer) 50 m vryslag - 2de plek (silwer) Aflos 200m medley - 3de plek (brons) WELGEDAAN! RUITERSPORT Sterkte aan die ruiters wat hierdie naweek een die Gauteng Kampioenskappe deelneem. Ons is baie trots op julle en ons weet dat dit sommer baie goed sal gaan. Onthou altyd: Waak en werk! 11
12 12
13 Groot FM insameling: 3 20 Augustus vir Bramley Kinderhuis Ons sien met groot verwagting uit na hierdie jaar se Groot FM projek!! Bramley Kinderhuis het tans 48 kindertjies waarna hulle omsien, waarvan 12 in ons skool is. Ons het dit goedgedink om Bramley Kinderhuis deel van ons Groot FM projek te maak, om sodoende die kindertjies in ons eie skool te ondersteun. Die produkte kan na die registerklasse geneem word vanaf 3 Augustus. Op Donderdag, 20 Augustus sal al die produkte by die Groot FM-verrigtinge uitgepak word en aan Bramley Kinderhuis oorhandig word. Pre-primêr - Grondboontjiebotter & stroop & konfyt Graad 1 - Tamatiesous & aanmaakkoeldrank Graad 2 - Koffie & Milo Graad 3 - Oats & enige ontbytpap Graad 4 - Suiker Graad 5 - Rys, macaroni & spaghetti Graad 6 - Enige blikkieskos & tee (gewoon & rooibos) Graad 7 - Enige blikkieskos & soppoeier (bv. Bruinuie of Oxtail) Dankie vir julle liefde, ondersteuning en omgee! Sonder julle sal hierdie projek nie moontlik wees nie! Anita Kotzé 082 568 7386 Juf Elize Cronjé Wouwtjies maak n verskil 13
14 Bel ons vir jou Kommersiële & Industriële Eiendomsbehoeftes! Areas: Route 21 Corporate Park, Centurion & Louwlardia T 012 345 55 55 property@divisions.co.za www.abacusdivisions.co.za Ultimate upholstery Herstoffering van meubels Maak van kussings Ottomans en headboards Pelmits Gordyne & Blindings Binnehuisversiering Christa : 082 376 7605 Ultimate Kitchens Kombuise & ingeboude kaste Studeerkamers Dry walling & Plafonne Teëlwerk & verfwerk 3D-program. GRATIS KWOTASIES Glen Lord : 082 788 2772 Koeke, Cupcakes & Macaroons Let Them Eat Cake Angelique 082 332 8913 www.letthemeat.co.za VICTOR FOURIE ELECTRICIAN 082 559 8930 Pretoria East / Centurion Generator Instalments, COC s, Maintenance, Electrical Instalments, Inverter Instalments 2de jaar Tuks-student opsoek na Au-pair werk. Eie vervoer en bied hulp aan met huiswerk. Vorige ondervinding. Skakel Leona op 073 436 3177 14
15 DESERT WOLF, STAINLESS STEEL, OFF ROAD TRAILER FOR SALE 5 X sleeper, fully equipped, solar panel, kitchen, 90L fridge/freezer, 6 ammo boxes, all ground sheets, fully enclosed tent, 80L water tank, 80L diesel tank, braai & spare wheel. Only did four trips. R120 000 Contact Trish Edwards - 083 630 2187 AvW skooluniform van my seun wat in Gr 1 was. Groottes van uniform wissel van 9-10 en 12-13 jaar. Die pryse wissel van R30- R80 per item. Somersdrag is 5maande oud en Wintersdrag is nog splinternuut. Kinetikaklere ook beskikbaar! 079 852 4308 - Mollie Pretorius Lize, n finale jaar student wat voorheen werksaam was by Tutor Excellence is beskikbaar vir Au-pair werk. Betroubare vervoer. Baie goed tweetallig. Kontak: 078 503 5495 of lizelu@webmail.co.za Jy kan ook in ons Wouwtjienuus adverteer! Kontak: annevl@wouwtjies.co.za lisa@wouwtjies.co.za Tel: (012) 460 6181 15
16 16