LAERSKOOL LOUIS LEIPOLDT EKSAMENROOSTER EN AFBAKENING Junie 2018 GRAAD 6 DATUM VAK AFBAKENING 4 Junie 5 Junie 6 Junie 7Junie SW Gesk Afrikaans Taalleer PSW Eng Lang Kwartaal 1: Eenheid 1-7 Kwartaal 2: Eenheid 1-5 Memorandums van Tema 1-10 Alle taal in handboek bl 1-120 Kwartaal 1&2 Term 1&2 (Exam breakdown, See attachment) Textbook P 1-96 ONLY LANGUAGE ALL the extra worksheets in workbook. Vrydag 8 Junie 11 Junie 12 Junie 13 Junie 14 Junie Wiskunde NWT SW Geografie Kwartaal 1&2 Tema 1-16 Bl 4-115 in handboek. Kwartaal 1&2 Lewe en lewende dinge Materie en Materiale Kwartaal 1: Eenheid 1-9 Kwartaal 2: Eenheid 1-5
LAERSKOOL LOUIS LEIPOLDT EKSAMENROOSTER EN AFBAKENING Junie 2018 GRAAD 5 DATUM VAK AFBAKENING Kwartaal 1 &2 bl 90-127 SW Gesk 4 Junie 5 Junie Afrikaans Taalleer Inligtingstuk Kwartaal 1&2 (is uitgedeel die 1ste week van die 2de kwartaal 6 Junie 7Junie PSW Eng Lang Kwartaal 1&2 Kwartaal 1&2 bl 1-84 in handboek Alle inligtingstukke in groen lêer Konsepte om op te fokus aangeheg Vrydag 8 Junie 11 Junie Wiskunde Afbakening is aangeheg 12 Junie 13 Junie 14 Junie NWT SW Geografie Afbakening is aangeheg Kwartaal 1&2 bl 4-42 Gr 5 NWT EKSAMEN JUNIE 2018 Onderwerp 1: bl 2-4, bl 6-8, bl 10-11 Onderwerp 2: bl 16-19, bl 22-24 Onderwerp 3: bl 28, bl 30 Onderwerp 4: bl 38-40, bl 42-43 Onderwerp 5: bl 48-54, bl 56-57 Onderwerp 6: bl 61-64, bl 68-69
Onderwerp 7: bl 74-77, bl 80-81 Onderwerp 8: bl 86-93 Onderwerp 9: bl 96-100, bl 104, bl 106-107 GR 5 WISKUNDE EKSAMEN JUNIE 2018 Tema 1 Plekwaardes, getalwaardes, afonding (10, 100, 1000) Tema 2 Omgekeerde bewerkings, groepering Tema 3 Optel, aftrek Tema 4 Vloeidiagramme, vloeidiagramtabelle Tema 5 Veelvoude, faktore, faktorpare, vermenigvuldiging, deling (wenkbord) Tema 6 Analooghorlosie, digitale horlosie, 24-uurtyd, 12-uurtyd, herlei eenhede van tyd, tyd woordsomme Tema 7 Piktogram, telmerkies tabel, staafgrafieke (herken en teken), modus Tema 8 Veelhoeke (herken en teken), soorte hoeke (skerphoeke, regte hoeke, stomphoeke) Tema 9 Herlei eenhede van inhoud en volume Tema 10 Plekwaardes, getalwaardes, afronding (10, 100, 1000) Tema 11 Optel en aftrek
Tema 12 Teller + noemer (herken en skryf), ekwivalente breuke, [<, >, = met breuke], stygende en dalende volgorde met breuke, optel en aftrek met breuke, breukeketting Tema 13 Herlei eenhede van lengte, berekeninge met eenhede van lengte [<, >, = met lengte] Tema 14 Veelvoude, faktore, faktorpare, vermenigvuldiging Tema 15 Prisma, piramiede (herken en vergelyk), 3D vorms (herken), aansigte (herken) Tema 16 Meetkundige patrone (herken), bereken die reël vir n meetkundige patroon Tema 17 Lynsimmetrie, simmetrielyn Enige metode mag by berekeninge gebruik word, behalwe by deelsomme, die wenkbord moet vir deling gebruik word. GR 5 ENGELS EKSAMEN JUNIE 2018 Focus on the following elements: * Simple present tense * Simple past tense * Simple future tense * Nouns * Verbs * Synonyms * Adjectives * Question sentences
* Negative sentences * Conjunctions * Capital letters and punctuation * Degrees of comparison * Apostrophe * Idioms * Animal babies * Poetry elements
LAERSKOOL LOUIS LEIPOLDT EKSAMENROOSTER EN AFBAKENING Junie 2018 GRAAD 4 DATUM VAK AFBAKENING 4 Junie 5 Junie SW Gesk Afrikaans Taalleer Kwartaal 1&2 Alle nuwe woorde in handboek en alle werkkaarte. Slegs onderstreepte werk van Geskiedenis van Centurion en Louis Leipoldt. Slegs gegewe datums moet geleer word (word 22/5 in skrif geplak). Geen aktiwiteite in handboek moet geleer word nie Tema 1-9 Fokus op die opsommings in jou Popeye-lêer. Werk deur die hersieningsbladsye en ou taalvraestelle. Sien inligting aangeheg. 6 Junie 7Junie Vrydag 8 Junie 11 Junie 12 Junie 13 Junie 14 Junie PSW Eng Lang Wiskunde NWT SW Geografie Bl 4, 8-11, 14-17, 50, 54-55, 60-61, 64-65, 68-69 (handboek) Afbakening is aangeheg Afbakening is aangeheg Tema 1 Lewende en nie lewende dinge leer Eenheid 1, alle onderstreepte werk in lêer, Tema 2 Materie en materiaal leer Eenheid 2, alle onderstreepte werk in lêer, Handboek bl 12-16, 38-39, 56-61, 66-79. Aktiwiteite kan as hersieningsoefeninge tydens voorbereiding gebruik word - nie leerwerk nie. Geen aktiwiteite in handboek word geleer nie. Kwartaal 1: Nuwe woorde in die handboek en al die werkkaarte van kwartaal 1 Kwartaal 2: Nuwe woorde in die handboek en al die werkkaarte van kwartaal 2.
GR 4 AFRIKAANS EKSAMEN JUNIE 2018 Bestudeer die spelreëls spelling tel: bl 10, 11, 12, 15 Lettergrepe: bl 13 Meervoude: bl 10, 11, 15 Verkleinwoorde: bl 11, 12, 15 Sinonieme en antonieme: bl 21 Homonieme en homofone: bl 28, 29 Trappe van vergelyking: bl 17 Manlike en vroulike vorme: bl 20 Intensiewe vorme: bl 18, 23 Tipe sinne stelsin, bevelsin, uitroepsin, vraagsin: bl 19 Ontkennende vorm: bl 35 Selfstandige naamwoorde eiename en soortname: bl 14 Byvoeglike naamwoorde: bl 17 Werkwoorde hoofwerkwoorde en hulpwerkwoorde: bl 15 Voegwoorde: bl 26 Voorsetsels: bl 25 Telwoorde: bl 27 Versamelname: bl 20 Idiome slegs eerste 10 van kwartaal 2 in Popeye lêer: bl 22 Onderwerp, voorwerp, gesegde: bl 32, 33 Skryftekens (kappie en deelteken): bl 8, 9 Letterlike en figuurlike taalgebruik: bl 24
GR 4 ENGELS EKSAMEN JUNIE 2018 Study all highlighted work of the language in the thick book! As well as summary sheets! Textbook: Tense Pages 6, 16, 62, 122 & thick book (summary sheets) o Present tense o Past tense o Future tense o Present progressive tense o Past progressive tense o Future progressive tense Parts of speech Pages 3, 42, 50, 52, 62, 102, 150 o Nouns Plural nouns (know the rule) Personal pronouns Proper nouns Countable and uncountable o Adjectives page 16 o Verbs pages 72, 81, 131 Phrasal verbs Modal verbspages: 34, 72 o Adverbs Language use o K-sound p24 o Hard c p31 o Soft C p 12 o Long vowel sound p61 Commands p33 Parts of sentence p51 Too, to & two (thick book) Rhythm & rhyme (thin book) The more that you read, the more things you will know. The more that you learn, the more places you'll go.
GR 4 WISKUNDE EKSAMEN JUNIE 2018 Kwartaal 1 & 2 se werk. Gaan deur al die werk en gebruik memorandumpakkies met opsommings. Baie van die temas se werk stem ooreen, daarom word dit saam gesit. Oefen elke tipe som. Vrae kan op verskillende maniere gevra word, waar kennis toegepas moet word. Kwartaal 1 Tema 1 (saam met Tema 10) Tel aan, tel terug: bl 4 (ook bl 56 groter as, kleiner as ) Tema 2 (saam met Tema 18) Kontroleer ( reverse ) bl 8 (ook bl 98) Tema 3 (saam met Tema 11, 18) Afronding tot die naaste 10 en 100: bl 12, Getallelyne: bl 97, Woordsomme: bl 99 Geen spesifieke oefeninge by Tema 11 en die res van Tema 3 en 18 nie. (Optel en aftrek met enige metode wat ons in die klas behandel het) Tema 4 (saam met Tema 17) Spinnekopsomme: bl 19-20 (ook bl 92-93) Tema 5 Lees en teken tyd Tema 7 Telmerktabelle: bl 35, Die dataproses Tema 9 (saam met Tema 19) Wenkbord: bl 49 (ook bl 100, 103) Kwartaal 2 Tema 12 Diagramme: bl 65, groter as en kleiner as: bl 66, ¼ van 24: bl 67-68, woordsomme, optel en aftrek van breuke Tema 13 Watter lengte is die langste?: bl 73 no 4, herleiding bl 75 Tema 14 3D voorwerpe se name: bl 79-80, basisse Tema 15 Maal met 2-syfergetalle: bl 82, faktore en maal met faktore: bl 83 Tema 16 Lynsimmetrie: bl 91